Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Redenaars

Redenaars

Om deel te neem aan redenaars bied vir jou verskeie voordele:
  • Hierdeur bemagtig ons leerders vir openbare optrede.
  • Dit kweek selfvertroue en om ander mense tot hul standpunt te oorreed.
  • Dit help leerders om op hulle voete te kan dink en uit die vuis te kan reageer op ander se argumente.

Hier neem leerders in Gr R tot 3 deel aan die juniorafdeling en Gr 4 tot 7 aan die seniorafdeling aan verskeie uitdunrondtes. Van interne redenaarsaande waar sprekers onder mekaar meeding. Daarna kan hulle kwalifiseer vir die volgende kompetisies:

  • ATKV streeks- en nasionale kompetisies
  • Radikale Redenaarsfees (provinsiaal en nasionaal)
  • Super 8-redenaars

Temas word voorsien deur ATKV en taalonderwysers by die skool asook ervare ATKV beoordelaars wat graag bystand bied waar nodig vir ons Hoffies.

Lahoff © 2024. All rights reserved.