Bits en Brokkies
Hoffies se eie skoolkoerant – propvol van La Hoff se prettighede.
Hier spog ons graag met die leerders se prestasies, loer in by klasse en akademie en vertel ook meer van al die aktiwiteite in Laerskool La Hoff aan die einde van elke kwartaal.
Kyk gerus hieronder na ‘n paar flitse uit Hoffieland.