Inskrywings

Inligtingsdag (Opedag)

Inligtingsdag – 17 Augustus om 17:30. Moet dit vir niks in die wêreld misloop nie.

Beantwoord die onderstaande vragie op die intekenvorm en staan ‘n kans om die volgende te wen tydens die eerste Oueraand volgende jaar:

  1. Eerste Trekking: 100% afslag op skoolfonds
  2. Tweede Trekking: 50% afslag op skoolfonds
  3. Derde Trekking: Een stel somersdrag
  4. Vierde Trekking: Gratis Playball vir ‘n jaar
  5. Vyfde Trekking: Gratis Tennisafrigting vir ‘n jaar

 

Watter Hoffie Proffie is die kleinste?




Antwoord
 1 2 3


Naam van Ouer


Selnommer


Epos


Naam van leerder


Bemarking DVD

Hierdie snit is gemaak deur KYKNET en is gebeeldsend in die oggendprogram, Ontbytsake. Neem asseblief kennis dat die video van ons webtuiste ook afgelaai kan word en ongeveer 9.0MB groot is (Mpeg formaat). Daarom sal dit wys wees om dit slegs oop te maak indien u ʼn breëbandverbinding het.

Kleuterklub

Om deel te word van ons wenspan kan mamma of pappa jou inskryf om lid te word van ons Kleuterblad.
Klublede ontvang die volgende voordele:

  • ‘n Klubkaart
  • ‘n Laerskool La Hoff eNuusbrief elke kwartaal
  • Prettige speletjies wat daarop gerig is om leerdertjies gereed te maak vir die “Groot Skool”
  • Kompetisies
  • Gelukkige pryse

 

As jy wil aansluit vra vir Mamma of Pappa om die onderstaande vormpie in te vul en dan sal die rekenaar dit vir ons stuur.



Naam en van van kleuter


Kleuter se ouderdom


Geslag
 Seun Dogter



Eposadres


Selnommer van Mamma


Selnommer van Pappa



Het jy toegang tot die internet?
 Ja Nee


Naam van huidige kleuterskool

Waar Elkeen Saakmaak