Laerskool La Hoff Virtuele Toer
Besoek klaskamers, ontmoet die onderwysers en kom ervaar ons trotse waardes.
Kom besoek ons skool op ‘n virtuele en 3D wyse. Maak gebruik van die venster hieronder en
beweeg rond in die verskillende klaskamers en areas.
beweeg rond in die verskillende klaskamers en areas.
Wenk: Maak gebruik van die opsie “Verken” binne die virtuele toer om tussen die verskillende areas te navigeer.