Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Skaak

Skaak

Skaak is ‘n sportsoort wat fokus op intellektuele fiksheid, eerder as liggaamlike fiksheid.

Dit bevorder jou kreatiwiteit, verbeter jou geheue en ontwikkel albei kante van die brein.

La Hoff neem deel aan verskeie toernooie reg deur die jaar:

  • Sommige is as individuele spelers in graderingstoernooie en ouderdomsgroepe.
  • La Hoff neem deel aan die Noordwes Skoleliga. In 2018 het die o/13 A-span eerste geëindig en die o/9 span tweede.
  • La Hoff neem ook deel aan die Super 8-skaaktoernooi.
  • Spelers kan ook kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe ná ‘n suksesvolle seisoen.

Onder leiding van oom Faan Etsebeth, voorsitter van die Dr Kenneth Kaunda Skaak, asook arbiter by verskeie toernooie, word spelers afgerig om werklik weldeurdagte skuiwe te maak.

Lahoff © 2024. All rights reserved.