Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Nasorg

Nasorg

Laerskool La Hoff beskik oor ‘n Gr R-Nasorg.

Hier word slegs Gr R- en RR-leerders toegelaat. Onder die bekwame en liefdevolle leiding van Tannie Bertina Naude, word die kleuters lekker besig gehou met allerhande aktiwiteite gedurende die middae asook gedurende vakansies. Tariewe is baie billik en bekostigbaar.

Daar is ook ‘n privaat nasorg, Flinkdink, wat leerders van Gr 1 tot 7 huisves vanaf naskool tot 17:30. Die twee hoofde wat in beheer is van Flinkdink Nasorg is Anneke Pieterse en Elsje Erasmus. Saam met die res van die nasorgpersoneel help hulle elke leerder met huiswerk en met leerwerk tydens toetse en eksamens. Daar is ook toesig oor speeltye wanneer leerders ‘n rustyd kry. Flinkdink Nasorg huur die nasorgterrein by Laerskool La Hoff en word ten volle deur die genoemde twee dames hanteer.

Kontak gerus die nasorg vir verdere inligting of inskrywings:

Bertina Naude

073 237 8219

Anneke Pieterse

073 595 1612

Elsje Erasmus

084 335 1534

Lahoff © 2024. All rights reserved.