Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Adverteer by ons

Adverteer by ons

Adverteringsopsies:

1. Advertensieborde

Besighede wat borde wil opsit teen die skool se omheining of binne die terrein kan gerus die skoolkantoor skakel by 018 468 2471.

2. Studiegids advertensies

Jaarliks ontvang Gr 4 tot 7 leerders studiegidse waarin hulle daagliks werk deur notas en huiswerk in te skryf. Advertensies in die studiegidse word dus daagliks gesien.

Advertensies word in kleur gedruk en kan in ‘n A5- (volblad), A6- (halfblad) en A7- (kwartblad) grootte geplaas word. Vir meer inligting stuur asb ‘n epos na lahofffotos@gmail.com.

3. Nuusbriewe

Daar word maandeliks ‘n Nuusbrief aan leerders gegee oor die kwartaal se gebeure. Vir meer inligting, kontak asb die skoolkantoor by 018 468 2471.

Lahoff © 2024. All rights reserved.