Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Inskrywings

Inskrywings

Die oorspronklike inskrywingsvorm moet vir elke nuwe leerder voltooi word.

Inskrywings vir 2026 open in die tweede kwartaal. Kry gerus die volgende dokumentasie gereed:

Afskrifte van die volgende dokumente moet ingedien word:

  • Leerder se geboortesertifikaat
  • Ouers se identiteitsdokumente
  • Kliniekkaart
  • Oorplasingsbrief van vorige skool (indien van toepassing)
  • Bewys van adres
  • Mediesefondskaart (indien van toepassing)
  • Vorige rapport

Die inskrywingsfooi beloop R1170 wat in Januarie, die eerste maand, se skoolfonds afgetrek word. LET WEL: Inskrywingsfooi word slegs terugbetaal aan ouers wat verhuis na ‘n ander dorp (bewyse word benodig).

Skoolfonds vir 2025 beloop R1170 per leerder, per maand.

Die leerder se plek is eers bevestig sodra die inskrywingsfooi, nodige dokumente en volledige inskrywingsvorm ontvang is.

NEEM ASB KENNIS:
Aanlyninskrywings is tans nie beskikbaar nie.

Inskrywings word tans slegs deur die skoolkantoor behartig.Skakel asb eers die skoolkantoor om te hoor of daar nog plek is in die spesifieke graad/grade.

Die onderstaande skakel sal dus geen vorm oplewer nie.

Laerskool Lahoff inskrywings

Lahoff © 2025. All rights reserved.