Personeel en Beheerliggaam
Laerskool La Hoff beskik oor ervare en goedopgeleide personeel.
Vir elkeen van die personeel is dit van die uiterste belang om hulle beste te lewer en sodoende die opleiding en opvoeding van leerders van La Hoff tot hul allerbeste te ontwikkel.
Ons sien onderrig as deel van opvoedende onderwys. Elke leerder maak saak en moet volgens sy/haar vermoë presteer. Slegs aktiwiteite wat sal bydra tot die positiewe vorming en ontwikkeling van leerders word by ons skool aangebied. In ons klaskamer geniet basisvaardighede en inoefening prioriteit. Ons maak gebruik van die kurrikulum soos voorgeskryf deur die Onderwysdepartement. Die aanbieding word aangepas sodat dit uniek en spesiaal aan ons skool is. Die volgende vakke word aangebied soos per elke fase:
Grondslagfase (Gr RR tot 3)
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal (vanaf Gr 1), Wiskunde, Lewensvaardighede en Tswana (vanaf Gr 1).
Intermediêrefase (Gr 4 tot 6)
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Lewensvaardighede.
Seniorfase (Gr 7)
Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Natuurwetenskap, Sosiale Wetenskappe, Lewensoriëntering, Ekonomiese Bestuurswetenskap, Tegnologie en Kuns en Kultuur.
Skoolbestuur
Anton Smith
Skoolhoof
Ben Steyn
Adjunkhoof
André Ouwencamp
Adjunkhoof
Departementshoofde
Orné Bruwer
Juniorfase
Luhenca Prinsloo
Intersenfase (waarnemend)
Mike van Rooyen
Dissipline (waarnemend)
Alex Beukes
Buite Kurrikulêr (waarnemend)
Akademiese personeel:
Grondslagfase
Lunèl Bonthuys
Gr RR
Bronwyn Ivens
Gr RR
Lanél Janse van Vuuren
Gr RR
Emma Kleynhans
Gr R
Martie Lotz
Gr R
Chantal Fourie
Gr R
Simoné Stevens
Gr R
Altasha Janse van Rensburg
Gr R
Mariette Jordaan
Gr 1
Chantelle Wilters
Gr 1
Leonie Moolman
Gr 1
Madelein Badenhorst
Gr 1
Jo-Marie Petler
Gr 1
Amé Kruger
Gr 2
Marizanne Piek
Gr 2
Stephanie Cilliers
Gr 2
Michelle Coetzee
Gr 2
Petro Fouché
Gr 3
Orné Bruwer
Gr 3
Chandré Van der Linde
Gr 3
Hybrie Breedt
Intermediêrefase
Errie Janse van Rensburg
Gr 4
Jansie Snyman
Gr 4
Sharia Leyland
Gr 4
Jomari Myburgh
Gr 4
Beatrix de Klerk
Gr 5
Brenda Kock
Gr 5
Essie Janse van Rensburg
Gr 5
Lizelle de Klerk
Gr 5
Anne Scheepers
Gr 6
Mike van Rooyen
Gr 6
Ruan Van den Heever
Gr 6
André Stroebel
Gr 6
Seniorfase (Gr 7)
Elize Cloete
Gr 7
Alex Beukes
Gr 7
Lize Backhoff
Gr 7
Luhenca Prinsloo
Gr 7
Hanno Coetzer
Gr 7
Administratiewe personeel:
Chantal Viljoen
Jakkie Nortje
Zinaida Theron
Hettie Potgieter
Rika Dalhouzie
Tanya Swanepoel
Terreinpersoneel:
Deon Viljoen
Terreinopsigter
Daniël Khasane, Isaac Khumolo, Joseph Qotwana, Anna Mokgosi, Norah Modutuane
Beheerliggaamslede:
Laerskool La Hoff beskik oor ‘n ervare en bevoegde Beheerliggaam wat in 2021 verkies is.
Hierdie span werk nou saam met die skoolhoof en personeel van die skool. Onder hulle
bekwame leiding en motivering word projekte suksesvol aangepak en voltooi.