Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Atletiek

Atletiek

Laerskool La Hoff bied verskeie geleenthede aan leerders om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel ten opsigte van atletiek.

La Hoff spog met ‘n vooraanstaande atletiekakademie wat afrigting bied vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7.

Buiten die akademie, bied Laerskool La Hoff se personeel ook topafrigting en bystand vir leerders wat nie kan aansluit by buite afrigting nie.

La Hoff neem jaarliks aan verskeie byeenkomste deel met vele welslae wat bereik word. Die Super 8-atletiekbyeenkoms is ‘n groot hoogtepunt waar topskole deelneem. Hier presteer leerders uitstekend en La Hoff behaal uitstekende prestasies.

Atlete neem ook deel aan buite skoolbyeenkomste, naamlik ACNW-Sub-Youth en presteer ook daar baie goed.

Lahoff © 2024. All rights reserved.