Kommunikasie
COMMUNICATOR-PROGRAM
Hierdie program maak kommunikasie baie maklik tussen die skool en die ouergemeenskap. Ouers kan dit aflaai op hul selfoon/rekenaar by: http://www.school-communicator.com en word versoek om daagliks van hierdie program gebruik te maak.
Indien enige probleme met die program ondervind word, moet die gebruiker dit self rapporteer aan:
- support@d6communicator.com of
- 086 022 1136.
FACEBOOKBLAD
Hou gerus ons Facebook-blad dop vir gereelde en interessante stories oor wat in Hoffieland gebeur. Hier plaas ons foto’s en video’s van gebeure en gee ook algemene reëlings deur.