Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Jeuggroep

Jeuggroep

‘n Heerlike geleentheid om net saam met die maats te kuier rondom God se Woord.

Jeuggroep is ‘n geleentheid op Woensdaemiddae waartydens leerders van Gr 3 tot 7 geleentheid kry om te kom sing, Bybel te lees en lesse aan te hoor wat waardes en godsdienstige begrippe verduidelik. Dis absoluut vrywillig en leerders geniet dit om in hierdie opset bymekaar te kom en meer van Jesus te leer. Kinders kom met hulle notaboeke en Bybels. Lekker aktiwiteite soos malvalekker-braai, kompetisies, speletjies, legkaartbou, ensovoorts word aangebied. Wintertye drink ons gereeld hot chocolate of koffie.

Jeuggroep

Lahoff © 2019 All rights reserved.