Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Skoolfonds

Skoolfonds

Die inskrywingsfooi beloop R1050 wat in Januarie 2025, van die eerste maand se skoolfonds afgetrek word.

LET WEL: Inskrywingsfooi word slegs terugbetaal aan ouers wat verhuis na ‘n ander dorp (bewyse word benodig).

Skoolfonds vir 2024 beloop R1050 per leerder per maand.

Lahoff © 2024. All rights reserved.