Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Buite Kurrikulêr en Uitnemendheid

Buite Kurrikulêr
en Uitnemendheid

Die volgende aktiwiteite word by die skool aangebied:
  • Atletiek
  • Rugby
  • Netbal
  • Tennis
  • Landloop
  • Hokkie
  • Krieket
  • Trompoppies
  • Skaak
  • Gholf
  • Welpierugby
    (Gr R tot 2)
  • Mini-netbal
    (Gr R tot 2)
  • Welpiekrieket
    (Gr R tot 3)
  • Jeuggroep
  • Redenaars
  • Koor
  • Kunswedstryde
  • Revue/Liedjiefees
  • Skoolkoerant
    (Bits en Brokkies)
  • Entrepreneursdae
  • Opvoedkundige uitstappies

Die volgende aktiwiteite word addisioneel aangebied:

  • Playball
  • Rinico Rekenaars
  • Musieksentrum
    (klavier, blokfluit, klawerbord)
  • Tennisakademie
  • Atletiekakademie
  • Gholfakademie
  • Krieketakademie
  • Hokkieakademie
  • Netbalakademie
  • School of foods for kids
  • Manners for minors
  • Monkey-Nastics
  • Dance Mouse Moderne Danse
  • Beaux Arts
  • Boekwinkel
  • Wetenskap Expo
  • Math-Buzz
  • Experi-maatjies

Die volgende Hulpdienste bestaan by die skool:

  • Hoffie Proffie Nasorgsentrum (Gr RR en R)
  • Flinkdink Nasorgsentrum (Gr 1 tot 7) Privaat
  • Remediërende Onderrig (Gr 1 tot 3)
  • Spraakterapie
  • Arbeidsterapie
  • Klerebank

Die volgende lewensvaardighede word aangebied:

Leierskapsontwikkeling

Entrepreneurskapsontwikkeling

Opvoedkundige Leiding

Vir meer inligting rondom die aktiwiteite, skakel asb die kantoor by 018 468 2471

Lahoff © 2019 All rights reserved.