Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Eisteddfod

Eisteddfod

Die Eisteddfod word jaarliks aangebied deur die Noordwes Musikon.

Ons ontvang vroeg in die jaar temas vir kuns en leerders kan inskryf vir die Kunsafdeling. Die juniorkoor en senior sanggroep tree hier op vir beoordeling. Musiekleerders neem ook deel aan die onderskeie afdelings, maar word deur hul musiekonderwyser ingeskryf.

Belangstellende kunsleerders skryf by die skool in by mev Orné Bruwer

Lahoff © 2024. All rights reserved.