Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Eksamens en toetse

Eksamens en toetse

By Laerskool La Hoff volg ons die kurrikulum van die Onderwysdepartement.

Dus skryf ons gedurende die eerste en derde kwartaal slegs ‘n toetsreeks, maar in die tweede en vierde kwartaal ‘n formele eksamen. Laasgenoemde rooster is onderhewig aan die Departement se voorskrifte.

Ons maak ook gebruik van die assessering soos voorgeskryf deur die kurrikulum. Aangesien ons die SA-SAMS-stelsel gebruik, word punte daarvolgens beplan en bepaal. Leerders ontvang elke kwartaal ‘n rapport en gedurende oueraande word terugvoer rakende die leerders se vordering in ‘n gesprekvoering met bywonende ouers gegee.

Kommunikasie rondom akademie word in klastyd aan leerders gegee, maar ook aan ouers op die skool se Communicator. Hier word huiswerk, toetsdatums en basiese opdragte deurgegee.

Lahoff © 2024. All rights reserved.