Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Personeel

Personeel

Laerskool La Hoff beskik oor ervare en goedopgeleide personeel.

Vir elkeen van die personeel is dit van die uiterste belang om hulle beste te lewer en sodoende die opleiding en opvoeding van leerders van La Hoff tot hul allerbeste te ontwikkel.

Ons sien onderrig as deel van opvoedende onderwys. Elke leerder maak saak en moet volgens sy/haar vermoë presteer. Slegs aktiwiteite wat sal bydra tot die positiewe vorming en ontwikkeling van leerders word by ons skool aangebied. In ons klaskamer geniet basisvaardighede en inoefening prioriteit. Ons maak gebruik van die kurrikulum soos voorgeskryf deur die Onderwysdepartement. Die aanbieding word aangepas sodat dit uniek en spesiaal aan ons skool is. Die volgende vakke word aangebied soos per elke fase:

Grondslagfase (Gr RR tot 3)

Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal (vanaf Gr 1), Wiskunde, Lewensvaardighede en Tswana (vanaf Gr 1).

Intermediêrefase (Gr 4 tot 6)

Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Lewensvaardighede.

Seniorfase (Gr 7)

Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Natuurwetenskap, Sosiale Wetenskappe, Lewensoriëntering, Ekonomiese Bestuurswetenskap, Tegnologie en Kuns en Kultuur.

Skoolbestuur

Anton Smith
Skoolhoof
Ben Steyn
Adjunkhoof
André Ouwencamp
Adjunkhoof

Departementshoofde

Orné Bruwer
Juniorfase
Luhenca Prinsloo
Intersenfase (waarnemend)
Mike van Rooyen
Dissipline (waarnemend)
Alex Beukes
Buite Kurrikulêr (waarnemend)

Akademiese personeel:

Grondslagfase

Lunèl Bonthuys
Gr RR
Amri van Jaarsveld
Gr RR
Duney Buitendag
Gr RR
Yolandé de Beer
Gr RR
Bronwyn Ivans
Gr R
Chantal Fourie
Gr R
Simoné Stevens
Gr R
Carinne Botha
Gr R
Saldine Trollip
Gr R
Mariette Jordaan
Gr 1
Chantelle Wilters
Gr 1
Leonie Moolman
Gr 1
Madelein Badenhorst
Gr 1
Jo-Marie Petler
Gr 1
Amé Kruger
Gr 2
Marizanne Piek
Gr 2
Elliné van Wyk
Gr 2
Michelle Coetzee
Gr 2
Petro Fouché
Gr 3
Orné Bruwer
Gr 3
Chandré Van der Linde
Gr 3

Hybrie Breedt

Intermediêrefase

Errie Janse van Rensburg
Gr 4
Jansie Snyman
Gr 4
Sharia Leyland
Gr 4
Jomari Myburgh
Gr 4
Ruan Van den Heever
Gr 5
James Hills
Gr 5
Essie Janse van Rensburg
Gr 5
Lizelle de Klerk
Gr 5
Anne Scheepers
Gr 6
Stephanie Cilliers
Gr 6
Karlene Venter
Gr 6
André Stroebel
Gr 6

Seniorfase (Gr 7)

Elize Cloete
Gr 7
Hanno Coetzer
Gr 7
Lize Backhoff
Gr 7
Cindy Booyse
Gr 7

Administratiewe personeel:

Chantal Viljoen
Amanda Marais
Zinaida Theron
Hettie Potgieter
Rika Dalhouzie
Tanya Swanepoel

Terreinpersoneel:

Deon Viljoen
Terreinopsigter
Terreinwerkers

Daniël Khasane, Isaac Khumolo, Joseph Qotwana, Anna Mokgosi, Norah Modutuane

Lahoff © 2025. All rights reserved.