Skooladres

H/v Cory- en Sangirostraat, La Hoff, Klerksdorp

KONTAKBESONDERHEDE

018 468 2471

Skoolure

Ma - Do: 07:20 - 13:30Vr: 07:20 - 13:00

Snoepie

Snoepie

Die Beste Snoepie in Klerksdorp!

Snoepie ure: 08:00 – 14:30.
Na skool oop vir sport oefeninge.

Wat word aangebied

  • Vrugtesappies
  • Water en gegeurde water
  • Gegeurde melkies
  • Verskeie tipes koeldranke om almal se sak te pas
  • Simba skyfies en ander make
  • Verskeidenheid van lekkergoed
  • Roomys
  • Slushpuppies
  • Verskillende ysies

Spyskaart

“Toasted” Broodjies

KaasR10
Ham en KaasR15
Bacon en KaasR15
Hoender en MayoR15
Ham, Kaas en TamatieR20

Ligte Etes

WorsbroodjieR10
Cheese Griller BroodjieR15
Stok WorsieR10
HoenderslaaiR20
Rib WrapR25
Hoender Nuggets en SkyfiesR25

Ietsie te drinke

Gaskoeldrank440ml
330ml
R13
R11
Powerade en Ys Tee R15
Water500ml
750ml
R7
R12
Tropica500mlR15
Kingsley500ml
300ml
R8
R6
Gegeurde melkieKlein
Groot
R10
R15

Ietsie Interessants oor die Snoepie

Soveel verskeidenheid van produkte en ietsie van alles om elke kind se sak te pas.

Ons strewe om goeie diens aan ons kinders te lewer.

Die snoepie help graag met verjaarsdag maatjies se verjaarsdag pakkies.

OF

Verjaarsdag “Vouchers” is beskikbaar wat uitgegee word aan maatjies wat self pouse kan kom koop.

Ons lewer altyd vriendelike diens!!!!

Eienaar

Marieta Steinhöbel

083 724 1922

Snoepie Tannies

Anja le Roux

Jolene Jansen

Suzette de Beer

Lahoff © 2024. All rights reserved.